worcesterprimer.co.za
Kurrikulêr / Curricular - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/info/kurrikuler-curricular
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Waar moontlik, maak ons van spraak- en beroepsterapeute sowel as opvoedkundige sielkundiges gebruik. Rekenaarklasse in een van die beste rekenaar toegeruste sentrums vorm deel van ons kurrikulum. Ons maak ook gebruik van n moderne mediasentrum waar leerders inligting kan versamel of boeke uitneem om te lees vir ontspanning. Vinnige Skakels / Quick Links. Primêre Skool Worce...
worcesterprimer.co.za
Musiek / Music - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/aktiwiteite-activities/musiek-music
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. WPS bied ook aan leerders die geleentheid om op kulturele vlak te groei en indien leerders musikaal aangelê is, het hulle die geleentheid by die skool om musiek te neem. Mev. Elbé van Wyk is die musiekonderwyseres by die skool en verskaf dié onderrig aan leerders wat musiek wil neem. Sy spesialiseer in 4 instrumente: Klavier, Blokfluit, Kitaar en Klawerbord. Worcester Prima...
worcesterprimer.co.za
Playball - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/aktiwiteite-activities/playball
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Die eerste program wat die ontwikkeling van lewensvaardighede deur middel van sport vaardighede erken en inkorporeer. Kinders vorder van ‘n formele inleiding tot beweging- en balvaardighede tot meer gestruktureerde sportdeelname. Afrigters word dikwels opgelei om gespesialiseerde afrigtingsmetodes sowel as spesiaal ontwerpte toerusting te gebruik. Watch Me @ 3:. 6 tot 9 jaar.
worcesterprimer.co.za
Skoolure / School Times - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/info/skoolure-school-times
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Skoolure / School Times. Gewone Skoolure / Normal School Hours:. Vir Leerders / For Learners. Vir Personeel / For Staff. 07:25 – 13:45. 07:05 – 14:30. Addisionele Skoolure / Additional School Hours:. Elke Vrydag sluit die skool om 13:15 vir leerders. On every Friday the school closes at 13:15 for the learners. Op dae wat die skool sluit vir skoolvakansies sluit ons om 10:30.
worcesterprimer.co.za
Nasorg / Aftercare - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/nasorg-aftercare
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Graag stel ons aan u bekend die reëlings van die Nasorg by Primêre Skool Worcester. Primêre Skool Worcester en. Worcester Kleuter Akademie and Nasorg. Gaan saamwerk om die beste nasorg moontlik vir kinders te bied. Worcester Kleuter Akademie and Nasorg. Gaan die nasorg van graad R graad 7 namens ons skool bestuur. Alle aansoeke en betalings sal dus by. Kostes sal R 600.
worcesterprimer.co.za
Informasie / Information - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/info
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Om meer te lees oor ‘n spesifieke onderwerp, kliek op die gepaste titel vir meer inligting. To read more about a specific subject, click on the appropriate heading. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Gewone Skoolure / Normal School Hours: Vir Leerders / For Learners Vir Personeel / For Staff 07:25 - 13:45 07:05 - 14:30 Addisionele Skoolure /. There are ...
worcesterprimer.co.za
Doelwitte / Objectives - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/info/doelwitte-objectives
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Primêre skool Worcester is die beste skool, gemeet aan die hoogste profesionele-, etiese- en Christelike opvoedingstandaarde, binne die riglyne van Artikel 7 van die Suid- Afrikaanse Skolewet (Wet no. 84 van 1996), asook Artikel 14 (1) (2) van die Handves van menseregte. Dus…. WPS is ‘n primêre skool wat ten doel het:. Die handhawing, beskerming en bevordering van:. Erken d...
worcesterprimer.co.za
Nuusbrief / Newsletter - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/nuusbrief-newsletter
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Ons nuutste nuus verskyn daagliks op die School Communicator. Laai die “app” asb. af by http:/ www.school-communicator.com/downloads. Our latest news updates can be found daily on the School Communicator. Please visit http:/ www.school-communicator.com/downloads. To download the app. Vinnige Skakels / Quick Links. There are no upcoming events. Add to Timely Calendar.
worcesterprimer.co.za
Kwartaal Kalender / Semester Calendar - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/kalender/kalender-calendar
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Kwartaal Kalender / Semester Calendar. Primêre Skool Worcester Primary School. Primêre Skool Worcester is ‘n parallel-medium, multi-kulturele skool geleë in Langerug, Worcester. Die skool maak voorsiening vir 720 Graad R tot 7 van uiteenlopende agtergronde in die hele Worcester en omliggende gebiede. In 2011 vaar die gr. 3’s uitstekend in die WKOD se diagnotiese toetse:.
worcesterprimer.co.za
Skoolhoof / Principal - Worcester Primêr / Primary
http://www.worcesterprimer.co.za/info/skoolhoof-principal
Psw@psworcester.wcape.school.za. Foto’s / Photo’s. Skooluniform / School Uniform. Skoolure / School Times. Buitemuurs / Extra Mural. Dit is my voorreg om Primêre Skool Worcester aan u bekend te stel. Ons skool is gebaseer op sterk Christelike beginsels en ons poog om ‘n goeie waardestelselby ons leerders te kweek. Ons glo God het ‘n plan vir ons skool en met Sy seëninge en gepaardgaande harde werk, sal ons personeel die sterre bereik. Mag jy en jou kind vreugde en vervulling in ons skool geniet. Vinnige ...