welstand.solidariteit.co.za
Sosiale angsversteuring - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/sosiale-angsversteuring
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) het ʼn lys steungroepe landwyd wat jou kan bystaan. Sadag: 011 262 6396, 0800 567 567, SMS: 31393. If you want to make a change, you have to first make a start one step at a time. Dr. Colinda Linde. Eet eerder net reg. Moenie dat muskiete jou somervakansie bederf nie. Kinders en mans die meeste blootgestel aan verdrinking. Mans en kinders loop die grootste risiko om te verdrink, v...
welstand.solidariteit.co.za
Bipolêre gemoedstoornis - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/bipolere-gemoedstoornis
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Om met bipolêre gemoedstoornis (BGS) saam te leef, is nie maklik vir die persoon wat daaraan ly en sy of haar naasbestaandes nie. Steungroepe speel ʼn belangrike rol om mense wat deur BGS geraak word met kennis oor die siekte toe te rus en sodoende onnodige pyn en lyding te voorkom. Suid-Afrikaanse Vereniging vir Bipolêre Gemoedstoornis (. Bipolar Association of South Africa). Suid-Afrikaanse Vereniging vir Bipolêre Gemoedstoornis. Kontakn...
regsdienste.solidariteit.co.za
Strafreg - Jou Regte Tydens ArrestasieJy en die Reg
https://regsdienste.solidariteit.co.za/strafreg
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Arrestasie is die inhegtenisneming van ’n persoon wat vervolg word, met die doel om daardie persoon voor die hof te bring. Inhegtenisneming is nie ’n vorm van straf nie. Jy moet met respek en waardigheid behandel word tydens arres. Die polisiebeampte moet vir jou die redes gee waarom jy gearresteer word, waarna jy in die aanhoudingsel in die polisiekantoor geplaas word. Die polisie moet jou inlig oor jou regte, met inbegrip van die reg op vrylating op borgtog.
regsdienste.solidariteit.co.za
Familiereg - Jy en die RegJy en die Reg
https://regsdienste.solidariteit.co.za/familiereg
Jy & die reg. Solidariteit in die media. In die Suid-Afrikaanse familiereg kan ’n huwelik op drie maniere beëindig word:. Deur die nietigverklaring deur die hof van ’n vernietigbare huwelik;. Deur die dood van een of albei gades;. I) Vervolgens kyk ons na die ontbinding van ’n huwelik deur middel van ’n egskeidingsbevel:. Die Wet op Egskeiding bevat die algemene samevatting van die egskeidingsgronde:. Onherstelbare verbrokkeling van die huwelik. Die bogenoemde gevalle is egter net voorbeelde en is nie di...
welstand.solidariteit.co.za
Downsindroom - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/downsindroom
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Downsindroom Suid-Afrika (Down Syndrome South Africa). Ondersteuning en inligting vir gesinne:. Departement Menslike Genetika, Universiteit van die Witwatersrand:. Ondersteuning en inligting oor Downsindroom:. Artikels en inligting vir kinders:. Eet eerder net reg. Moenie dat muskiete jou somervakansie bederf nie. Kinders en mans die meeste blootgestel aan verdrinking. Mans en kinders loop die grootste risiko om te verdrink, volgens die s...
welstand.solidariteit.co.za
Demensie - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/demensie
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Steungroepe is plekke waar mense in ʼn veilige omgewing kan bymekaarkom om oor hulle gevoelens en vrese te praat en ondersteuning, raad en leiding kan kry by ander mense wat weet hoe dit voel om te sorg vir iemand wat aan demensie ly. Steungroepe bied ʼn plek waar jy met mense kan praat wat jou en jou situasie regtig verstaan. Dementia SA bied steun, berading en opleiding van ʼn hoë standaard:. Tel: 021 421 0077 / 0078. Faks 021 418 2772.
welstand.solidariteit.co.za
Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS) - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom-aghs
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Een van die belangrikste steungroepe is die AGHS-steungroep van Suidelike Afrika (Attention Deficit and Hyperactivity Support Group of Southern Africa), oftewel ADHASA. Hulle kan soos volg gekontak word:. Op hulle webwerf by http:/ www.adhasa.co.za. Per e-pos by adhasa@telkomsa.net. By ADHASA se Nasionale Kantoor, Delta Park Skool, Standardrylaan, Blairgowrie, Randburg op weeksdagoggende; of. Eet eerder net reg. Ronéll van Rooyen ‘n...
welstand.solidariteit.co.za
Blokraaisel - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/blokkiesraaisel
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Vir ‘n PDF weergawe klik hier. Jy en die reg.
welstand.solidariteit.co.za
Major depressie - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/major-depressie
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Een van die belangrikste steungroepe is die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag). Meeste van die steungroepe is onder privaat individue se leiding en daarom kan Sadag eers gekontak word om groepe se kontakbesonderhede te bevestig. Sadag kan by 011 262 6396 of 0860 103 645 en by die volgende nommers geskakel word:. Webwerf: http:/ www.Depressionremedy.com. Eet eerder net reg. Met die vakansieseisoen om die draai, maak ba...