windpompevygies.wordpress.com
Danksy | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/2009/09/24/danksy
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? September 24, 2009. Posted by Twilight in Uncategorized. Danksy besonder produktiewe dae Dinsdag en Woensdag is daar goedjies gedoen wat ek lankal wou doen, maar jy weet mos…. Lank lewe Nasionale Braaidag. September 25, 2009. Wanneer vertel jy ons hoe jy koeksisters bak? September 25, 2009. Wel nee, koeksisters bak is iets wat ek nog nie gedoen het nie. Maar. Hoe moeilik kan dit wees? Een kee...
windpompevygies.wordpress.com
Humber | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/2012/05/23/humber
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Mei 23, 2012. Posted by Twilight in Uncategorized. Ek blom as die son oor my opkom en is dankbaar vir die lafenis van reën. Ek weet waar my hulp vandaan kom. Soms is ek skaam en soms skaamteloos in my kleurvertoon. Maar altyd 'n bietjie temperamenteel. So, moenie verwag ek gaan my kaleidoskoop altyd op dieselfde plekke oopvou nie. A Random Act of Kindness (A.R.K.). Everything is under control.
windpompevygies.wordpress.com
Windpompe & Vygies | Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. | Page 2
https://windpompevygies.wordpress.com/page/2
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Dertien. Want “ons” is nog nie engeltjies nie. September 15, 2009. Posted by Twilight in Uncategorized. Mense wat vol twak is. Niks is ooit reg nie. Erf hulle die kroonjuwele sal dit opsluit te blink vir hulle wees. Mense wat alewig kla oor iets, maar nie bereid is om iets aan die situasie te probeer doen nie. Die munisipaliteit sny nie die sypaadjie se gras nie? Sny jy dan voor jou eie huis.
windpompevygies.wordpress.com
Wie is Nelba (oftewel Vygie)? | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/wie-is-nelba-oftewel-vygie
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Wie is Nelba (oftewel Vygie)? My naam is Nelba Vercuil en ek bly in Estcourt, ‘n kleinerige dorp in KwaZulu-Natal saam met my man, Dirk, en twee van my seuns. Ons ag onsself uiters gelukkig om Loren te kon geken het, hom te kon versorg het en om hom steeds lief te hê. Hy het ons lewens uiters positief beinvloed. Ons mis hom ontsettend. Tuisblyma’s ook nie. Ongelukkig. Ek is ‘n (swakkeri...
windpompevygies.wordpress.com
Vygies | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/blommetjies
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Hierdie is ‘n paar stories oor dinge uit my leefwêreld en gedagtegang. Die rit op soek na asem. Sielkunde 101- vir brakke. Sielkunde 101 vir brakke (vervolg). No comments yet — be the first. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Hulle praat my taal.
windpompevygies.wordpress.com
Deelnemers | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/2009/09/29/deelnemers
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? September 29, 2009. Posted by Twilight in Uncategorized. Soms dwing lewensomstandighede mens om te verander van die toeskouer met die hoed en Coke wat luilekker op die paviljoen sit in die maratonatleet wat kragte meet teen homself, ander en die elemente. As jy ‘n deelnemer geword het, geld die volgende:. 1Wen is minder belangrik as om die wedloop te voltooi. 3Styl is op die ou end onbelangrik.
windpompevygies.wordpress.com
Getuienis | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/getuienis
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Terwyl ek swanger was met beide my kinders het mense dikwels gevra of ons die geslag van die baba wou weet en ek het geantwoord dat ons dit as verrassing wou hou. En dan sê hulle: ‘Ag ja, dit maak tog nie saak nie. Solank die baba net gesond en normaal is, nê? Maar nou is dit ons lewe.En uiteindelik. As ek die tema van my getuienis moet beskryf sou dit wees: Keuses. Die lewe bestaan elke ...
windpompevygies.wordpress.com
En daar was…. | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/2012/11/28/en-daar-was
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? En daar was…. November 28, 2012. Posted by Twilight in Uncategorized. Die eletrisien was al drie keer terug en as. Wat is dit in my spaghetti? 8216;n Stuk tamatie? Nee, man, dis die paprika waarmee ek die spaghetti gegeur het wat so rooierig lyk. Die lig werk te lekker. Die hele aand vang ek elke kort-kort iemand wat met ‘n tevrede glimlag die ding aansit en afsit en gou weer aansit. Maar alt...
windpompevygies.wordpress.com
Mei | 2012 | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/2012/05
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Hoekom nog net die kombuisvloer skoon is. Mei 28, 2012. Posted by Twilight in Uncategorized. Die plan was om net gou Telkom te bel en ons Internetprobleem uit te sorteer. Ek hap na lug toe die hulplynpersoon my meedeel dis omdat ons bandwydte op is dat ons nie aanlyn kan gaan nie. Waat? Ek stuur vir Dirk ‘n e-pos, vra vir die vermiste verwysingsnommer en kla oor die seuns en die bandwyd...
sothefishsaid.com
so the fish said
http://www.sothefishsaid.com/blogroll.html
So the Fish Said. Whoever you are, now I place my hand upon you, that you be my poem, I whisper with my lips close to your ear. I want to get a pet duck and keep it in the bathtub. I am addicted to chap stick. I am freakishly flexible. World's Most Beautiful Child. World's Most Handsome Child. Syndicate this site (XML). A Day in the Life of. A Geek in Beantown. A Girl and Her Life. Adventures in Freelance Insanity. All my tediousness upon thee. All up in the kool-aid, dont even know the flava.