jouloopbaan.solidariteit.co.za
Kry ’n strategie vir babas en werk - Solidariteit Wêreld LoopbaanSolidariteit Wêreld Loopbaan
https://jouloopbaan.solidariteit.co.za/kry-n-strategie-vir-babas-en-werk
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Kry ’n strategie vir babas en werk. Kry ’n strategie vir babas en werk. Dinsdag, Augustus 11th, 2015. Om jou brood aan albei kante gebotter te hê of nie? Baie vroue wonder toenemend of hulle ʼn loopbaan en kinders met sukses kan hanteer, en dis ʼn vraag met geen definitiewe antwoord nie. Tot nou toe, miskien. ʼn Onlangse artikel in die. Beweer dat jong vroue vandag nogal goed daarin slaag om die hele werk/lewe scenario te balanseer. Hoe? Ongeag of jy ’n ander werk so...
solidariteit.co.za
Gee dit terug - Solidariteit WêreldSolidariteit Wêreld
https://solidariteit.co.za/geeditterug
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Inkomstebelastingkortings vir privaat veiligheidsmaatreëls, omdat die staat nie daarin slaag om sy burgers te beveilig nie, is ’n nuwe idee in die Suid-Afrikaanse belastingstelsel. Ons stel egter voor dat die toepassing van sulke kortings ondersoek en so gou doenlik in werking gestel word. Ondersteun ons petisie vir belastingkortings op veiligheidsverwante dienste:. SMS die woord TAKS na 34388. Vul die vorm hieronder in en stuur so jou petisie aan Pravin Gordhan.
solidariteit.co.za
Algemene nuus Archives - Solidariteit WêreldSolidariteit Wêreld
https://solidariteit.co.za/kategorie/algemene-nuus
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Artikels in die kategorie: Algemene nuus. Keer terug na: Solidariteit Wêreld. 1 September 2016 Cilleste van der Walt. 1 September 2016 Cilleste van der Walt. Wes-Kaap wil wetgewing instel om skoolinspekteurs terug te bring. 1 September 2016 Cilleste van der Walt. Volgens ’n berig van die Cape Argus het die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Debbie Schäfer, radikale veranderinge aan die Provinsiale Wet op Skoolonderwys voorgestel. Die voorgestelde wysigings aan die W...
onsbou.solidariteit.co.za
FAK - Ons BouOns Bou
https://onsbou.solidariteit.co.za/fak
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder. AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURPROJEKTE. AFRIKAANSE PLAKKAATREEKS ’n Plakkaatreeks van Afrikaanse digters en skrywers word tans ontwikkel vir gebruik in klaskamers. Die fokus van die plakkaatreeks is dat die jeug weer ’n liefde by hulself kweek vir die taal. AFRIDUETFEES Die FAK is vir die derde jaar saam met Cassi...
bgv.solidariteit.co.za
Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/dekking-vir-vakbondverteenwoordigers-tydens-amptelike-vakbondverlof
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof. Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof. Saterdag, April 11th, 2015. Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof. Deur adv. Hanlie van Vuuren. Bogenoemde vraag word beantwoord in die lig van die volgende:. Die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995);. Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (No. 130 van 1993);. Funksies waarvo...
bgv.solidariteit.co.za
Beroepsgesondheid en -veiligheid - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid | Beroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/en
YOU & THE LAW. Solidarity in the media. Do you consider your work environment to be a healthy and safe environment in which to work? Option A Yes, all the required procedures are in place to ensure a safe place of work. Option B No, I feel unsafe at work. Option C I am unaware of all the procedures that need to be in place. What is occupational health and safety? The prevention and reduction of working-time and production losses, the loss of trained personnel and expenditure necessitated by the retrainin...
bgv.solidariteit.co.za
Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/die-toelaatbaarheid-van-opiniegetuienis-by-verhore-insluitende-verhore-by-die-vergoedingskommissaris
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris. Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris. Saterdag, April 11th, 2015. Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris. Deur Johan Böning, Regspraktisyn: Afdeling vir Beroepsgesondheid en -veiligheid, Solidariteit. Die vraag of ʼn hof of tribunaal getu...
publikasies.solidariteit.co.za
Solidariteit Publikasies - Just another Solidariteit Wêreld Sites siteSolidariteit Publikasies | Just another Solidariteit Wêreld Sites site
https://publikasies.solidariteit.co.za/en
YOU & THE LAW. Solidarity in the media. You and the Law.
verteenwoordiger.solidariteit.co.za
Geld Tip: Hoe affekteer die mark se onlangse daling jou? - Solidariteit VerteenwoordigersSolidariteit Verteenwoordigers
https://verteenwoordiger.solidariteit.co.za/sfd/geld-tip-hoe-affekteer-die-mark-se-onlangse-daling-jou
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Geld Tip: Hoe affekteer die mark se onlangse daling jou? Donderdag, Oktober 23rd, 2014. Beste SFD kliënt/ vriend van SFD,. Sien asb aangeheg vir grafieke en ‘n tabel wat die groei uitbeeld van ‘n aggressiewe- ( ROOI. En- konserwatiewe belegging ( SWART. Die twee vrae wat gevra moet word is 1). Waarom gebeur dit nou. Hoe affekteer dit my. Waarom gebeur dit nou? Slegte ekonomiese data uit Europa. Kommer oor ekonomiese groei regoor die wêreld. Hoe affekteer dit my?