jouloopbaan.solidariteit.co.za
Kry ’n strategie vir babas en werk - Solidariteit Wêreld LoopbaanSolidariteit Wêreld Loopbaan
https://jouloopbaan.solidariteit.co.za/kry-n-strategie-vir-babas-en-werk
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Kry ’n strategie vir babas en werk. Kry ’n strategie vir babas en werk. Dinsdag, Augustus 11th, 2015. Om jou brood aan albei kante gebotter te hê of nie? Baie vroue wonder toenemend of hulle ʼn loopbaan en kinders met sukses kan hanteer, en dis ʼn vraag met geen definitiewe antwoord nie. Tot nou toe, miskien. ʼn Onlangse artikel in die. Beweer dat jong vroue vandag nogal goed daarin slaag om die hele werk/lewe scenario te balanseer. Hoe? Ongeag of jy ’n ander werk so...
solidariteit.co.za
Gee dit terug - Solidariteit WêreldSolidariteit Wêreld
https://solidariteit.co.za/geeditterug
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Inkomstebelastingkortings vir privaat veiligheidsmaatreëls, omdat die staat nie daarin slaag om sy burgers te beveilig nie, is ’n nuwe idee in die Suid-Afrikaanse belastingstelsel. Ons stel egter voor dat die toepassing van sulke kortings ondersoek en so gou doenlik in werking gestel word. Ondersteun ons petisie vir belastingkortings op veiligheidsverwante dienste:. SMS die woord TAKS na 34388. Vul die vorm hieronder in en stuur so jou petisie aan Pravin Gordhan.
solidariteit.co.za
Algemene nuus Archives - Solidariteit WêreldSolidariteit Wêreld
https://solidariteit.co.za/kategorie/algemene-nuus
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Artikels in die kategorie: Algemene nuus. Keer terug na: Solidariteit Wêreld. 1 September 2016 Cilleste van der Walt. 1 September 2016 Cilleste van der Walt. Wes-Kaap wil wetgewing instel om skoolinspekteurs terug te bring. 1 September 2016 Cilleste van der Walt. Volgens ’n berig van die Cape Argus het die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Debbie Schäfer, radikale veranderinge aan die Provinsiale Wet op Skoolonderwys voorgestel. Die voorgestelde wysigings aan die W...
onsbou.solidariteit.co.za
FAK - Ons BouOns Bou
https://onsbou.solidariteit.co.za/fak
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder. AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURPROJEKTE. AFRIKAANSE PLAKKAATREEKS ’n Plakkaatreeks van Afrikaanse digters en skrywers word tans ontwikkel vir gebruik in klaskamers. Die fokus van die plakkaatreeks is dat die jeug weer ’n liefde by hulself kweek vir die taal. AFRIDUETFEES Die FAK is vir die derde jaar saam met Cassi...
bgv.solidariteit.co.za
Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/dekking-vir-vakbondverteenwoordigers-tydens-amptelike-vakbondverlof
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof. Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof. Saterdag, April 11th, 2015. Dekking vir vakbondverteenwoordigers tydens amptelike vakbondverlof. Deur adv. Hanlie van Vuuren. Bogenoemde vraag word beantwoord in die lig van die volgende:. Die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995);. Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (No. 130 van 1993);. Funksies waarvo...
bgv.solidariteit.co.za
Wenke vir getuienislewering in howe en tribunale - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/wenke-vir-getuienislewering-in-howe-en-tribunale
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Wenke vir getuienislewering in howe en tribunale. Wenke vir getuienislewering in howe en tribunal. Wanneer jy vir enige rede in ʼn hof, tribunaal of verhoorondersoek moet getuig, is dit belangrik om van die volgende wenke kennis te neem:. Indrukke is belangrik en daarom is dit eerstens belangrik om betyds by die hof / tribunaal op te daag. Netjies gekleed hof toe. Onthou, die hof is ʼn baie formele instelling. Moenie ’n sonbril of hoed in die hof dra nie. Moet net g...
bgv.solidariteit.co.za
Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris - Beroepsgesondheid en -veiligheidBeroepsgesondheid en -veiligheid
https://bgv.solidariteit.co.za/die-toelaatbaarheid-van-opiniegetuienis-by-verhore-insluitende-verhore-by-die-vergoedingskommissaris
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris. Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris. Saterdag, April 11th, 2015. Die toelaatbaarheid van opiniegetuienis by verhore, insluitende verhore by die vergoedingskommissaris. Deur Johan Böning, Regspraktisyn: Afdeling vir Beroepsgesondheid en -veiligheid, Solidariteit. Die vraag of ʼn hof of tribunaal getu...
finansies.solidariteit.co.za
Vrae & Antwoorde - Jou Geld | Solidariteit WêreldJou Geld | Solidariteit Wêreld
https://finansies.solidariteit.co.za/vrae-antwoorde
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Vrae & Antwoorde. Huis koop: Hoekom kry koper die oordragkoste en verkoper kies die prokureur? Vraag: Ek is besig om my eerste eiendom te koop. Ek is nogal gespanne oor alles en ’n vriendin van my wat ’n aktebesorger is het gesê sy sal my met die transaksie help. Die verkoper weier egter en dring daarop aan dat sy prokureurs die oordrag hanteer. As ek die een is wat die […]. Deeltitel: Wat om aan onnodige spesiale heffings te doen. Die eenvoudigste manier om jou t...
welstand.solidariteit.co.za
Sosiale angsversteuring - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/sosiale-angsversteuring
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Dinsdag, April 7th, 2015. Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsstoornisgroep (Sadag) het ʼn lys steungroepe landwyd wat jou kan bystaan. Sadag: 011 262 6396, 0800 567 567, SMS: 31393. If you want to make a change, you have to first make a start one step at a time. Dr. Colinda Linde. Eet eerder net reg. Moenie dat muskiete jou somervakansie bederf nie. Kinders en mans die meeste blootgestel aan verdrinking. Mans en kinders loop die grootste risiko om te verdrink, v...
welstand.solidariteit.co.za
Welstand Kalendar - WelstandWelstand
https://welstand.solidariteit.co.za/welstand-kalendar
Jy & die reg. Solidariteit in die media. Streef daarna om gesonder te leef! Op die kalender word belangrike datums aangedui. Jy kan ook jou belangrike datums, diagnose datums en dokterbesoeke op die kalender. Invoeg. Onderaan is ’n lys van sewe dimensies van welstand stel dit as mylpale vir jouself na ’n beter, gesonder lewe. Sodra jy een van die. Mylpale afgehandel het, dui dit aan op die kalender. Ritueel vir emosionele versterking. Reël gesprek met afrigter/vriend. Gehaltetyd met my gesin.